Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driewiel
driewiel [boodskap #140998] Vr, 03 Februarie 2023 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Driewiel.
'n Driewiel.
driewiel
Afbreking: drie•wiel
Samestelling: drie + wiel


Selfstandige naamwoord: driewiel
Meervoud: driewiele
Verkleinwoord: driewieletjie
Meervoud van verkleining: driewieletjie

Betekenis:
• 'n Voertuig met drie wiele, meestal 'n fiets of trapkar vir kleuters.

Gebruik:
• Pietman het sy driewiel ontgroei en wil 'n regte fiets vir sy verjaarsdag hê.

Sinoniem:
• driewieler

Afgelei:
• besteldriewiel
• riksjadriewiel

Vertaling:
Engels: tricycle
Nederlands: driewieler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bebaard
Volgende onderwerp: vierwiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:28:31 MGT 2024