Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veewagter
veewagter [boodskap #140996] Ma, 30 Januarie 2023 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veewagter
Afbreking: vee•wag•ter
Samestelling: vee + wagter


Selfstandige naamwoord: veewagter
Meervoud: veewagters
Verkleinwoord: veewagtertjie
Meervoud van verkleining: veewagtertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat vee oppas.

Gebruik:
• Die veewagter jaag die beeste in die kraal in.

Sinoniem:
• veeherder

Hiponiem:
• beeswagter
• skaapwagter

Vertaling:
Engels: shepherd
Nederlands: veeherder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleimuur
Volgende onderwerp: bebaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:22:18 MGT 2024