Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugbring
terugbring [boodskap #140994] Ma, 30 Januarie 2023 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugbring
Afbreking: te•rug•bring
Samestelling: terug + bring


Werkwoord: bring terug, terugbring
Verlede tyd: het teruggebring

Betekenis:
• Om iets of iemand na sy oorspronklike plek of toestand terug te vat.

Gebruik:
Bring dit dadelik terug!
• Jy kan dit leen, maar moet dit asseblief voor die naweek terugbring.
• Dink jy dat die doodstraf teruggebring moet word.

Sinoniem:
• terugbesorg
• teruggee
• terugneem
• terugplaas
• terugsit
• terugvat

Vertaling:
Engels: to take back, bring back
Nederlands: terugbrengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rybewys
Volgende onderwerp: kleimuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:21:29 MGT 2024