Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rybewys
rybewys [boodskap #140993] Ma, 30 Januarie 2023 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rybewys
Afbreking: ry•be•wys
Samestelling: ry + bewys


Selfstandige naamwoord: rybewys
Meervoud: rybewyse

Betekenis:
• Amptelike dokument wat verklaar dat die bestuurder bevoeg is om 'n motorvoertuig te bestuur.

Gebruik:
• Onthou dat jou rybewys vir vyf jaar geldig is en dat jou voertuiglisensie jaarliks hernu moet word.

Sinoniem:
• bestuurslisensie

Vertaling:
Engels: driver's license, driving-licence.
Nederlands: rijbewijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: identiteitskaart
Volgende onderwerp: terugbring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:41:00 MGT 2024