Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ivoorkleurig
ivoorkleurig [boodskap #140983] So, 29 Januarie 2023 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ivoorkleurig
Afbreking: i•voor•kleu•rig
Samestelling: ivoor + kleur + -ig


Byvoeglike naamwoord: ivoorkleurig
Attributief: ivoorkleurige

Betekenis:
• Soos die kleur van ivoor.

Gebruik:
• Sy dra 'n ivoorkleurige rok.

Sinoniem:
• roomkleurig

Vertaling:
Engels: ivory-coloured
Nederlands: ivoorkleurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedaantewisseling
Volgende onderwerp: verlam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:35:58 MGT 2024