Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedaantewisseling
gedaantewisseling [boodskap #140981] So, 29 Januarie 2023 15:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedaantewisseling
Afbreking: ge•daan•te•wis•se•ling
Samestelling: gedaante + wisseling


Selfstandige naamwoord: gedaantewisseling
Meervoud: gedaantewisselinge

Betekenis:
• 'n Drastiese verandering in karakter of uiterlike vorm.

Gebruik:
• Die larwes van insekte wat 'n volledige gedaantewisseling ondergaan, lyk nie soos hulle volwasse ouers nie.

Sinoniem:
• gedaanteverandering
• gedaanteverwisseling
• metamorfose
• vormverandering

Vertaling:
Engels: metamorphosis, shapeshifting
Nederlands: gedaantewisseling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaperig
Volgende onderwerp: ivoorkleurig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:18:30 MGT 2024