Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontantkroeg
kontantkroeg [boodskap #140979] So, 29 Januarie 2023 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontantkroeg
Afbreking: kon•tant•kroeg
Samestelling: kontant + kroeg


Selfstandige naamwoord: kontantkroeg
Meervoud: kontantkroeë
Verkleinwoord: kontantkroegie
Meervoud van verkleining: kontantkroegies

Betekenis:
• 'n Kroeg waar mense self vir drankies kan betaal.

Gebruik:
• Daar sal water en vrugtesap op elke tafel wees, sowel as 'n kontantkroeg vir mense wat alkoholiese drankies wil bestel.

Vertaling:
Engels: cash bar
Nederlands: kassa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loopplank
Volgende onderwerp: slaperig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:29:01 MGT 2024