Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strokiesverhaal
strokiesverhaal [boodskap #140973] Sa, 28 Januarie 2023 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Strokiesverhaal.
'n Strokiesverhaal.
strokiesverhaal
Afbreking: stro•kies•ver•haal
Samestelling: strokies + verhaal


Selfstandige naamwoord: strokiesverhaal
Meervoud: strokiesverhale
Verkleinwoord: strokiesverhaaltjie
Meervoud van verkleining: strokiesverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Verhaal in prente met byskrifte en/of die karakters se woorde.

Gebruik:
• Die Avonture van Kuifie is 'n gewilde strokiesverhaal.

Sinoniem:
• strokiesprent
• tekenprentverhaal

Afgelei:
• strokiesverhaalboek

Vertaling:
Engels: comic strip, strip cartoon
Nederlands: stripverhaal, beeldverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snydokter
Volgende onderwerp: roerbraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:21:58 MGT 2024