Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » finaliseer
finaliseer [boodskap #140971] Sa, 28 Januarie 2023 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
finaliseer
Afbreking: fi•na•li•seer


Werkwoord: finaliseer
Verlede tyd: het gefinaliseer

Betekenis:
• Om iets wat amper klaar is te voltooi.

Gebruik:
• Ons regspan is besig om die hofstukke te finaliseer.

Sinoniem:
• afhandel
• afrond
• afsluit
• afwerk
• beëindig
• deursien
• eindig
• klaarkry
• klaarmaak
• voltooi
• voltrek

Afgelei:
• finalisering

Vertaling:
Engels: to finalise, finalize
Nederlands: finaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: finalis
Volgende onderwerp: snydokter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:31:38 MGT 2024