Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » finalis
finalis [boodskap #140970] Sa, 28 Januarie 2023 17:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
finalis
Afbreking: fi•na•lis
Samestelling: finaal + -ist


Selfstandige naamwoord: finalis
Meervoud: finaliste

Betekenis:
• 'n Deelnemer wat tot die eindstryd (finaal) van 'n kompetisie deurgedring het (en uiteindelik as die wenner of 'n naaswenner aangewys sal word).

Gebruik:
• In 2023 was sy 'n finalis in die Suid-Afrikaanse se Vrou van die Jaar-toekenning.

Hiponiem:
• semifinalis

Verwant:
• aanspraakmaker

Vertaling:
Engels: finalist
Nederlands: finalist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spottend
Volgende onderwerp: finaliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:19:26 MGT 2024