Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalwyntuin
aalwyntuin [boodskap #140967] Sa, 28 Januarie 2023 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aalwyntuin
Afbreking: aal•wyn•tuin
Samestelling: aalwyn + tuin


Selfstandige naamwoord: aalwyntuin
Meervoud: aalwyntuine
Verkleinwoord: aalwyntuintjie
Meervoud van verkleining: aalwyntuintjies

Betekenis:
• 'n Tuin met aalwyne.

Gebruik:
• Sy bewonder die pragtige aalwyntuin.

Vertaling:
Engels: aloe garden
Nederlands: aloëtuin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tanend
Volgende onderwerp: aambeeldbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:20:46 MGT 2024