Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrekte
vrekte [boodskap #140965] Sa, 28 Januarie 2023 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrekte
Afbreking: vrek•te
Samestelling: vrek + -te


Selfstandige naamwoord: vrekte
Meervoud: vrektes

Betekenis:
• Die grootskaalse dood van diere.

Gebruik:
• Haarwurms het 'n vrekte onder die skape en bokke veroorsaak.

Afgelei:
• veevrekte

Vertaling:
Engels: mortality of animals
Nederlands: sterfte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jammerte
Volgende onderwerp: tanend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:19:37 MGT 2024