Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lasplek
lasplek [boodskap #140961] Vr, 27 Januarie 2023 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lasplek
Afbreking: las•plek
Samestelling: las + plek


Selfstandige naamwoord: lasplek
Meervoud: lasplekke
Verkleinwoord: lasplekkie
Meervoud van verkleining: lasplekkies

Betekenis:
• Die plek waar voorwerpe aan mekaar gelas is.

Gebruik:
• Die waterpyp het weer by die ou lasplek begin lek.

Sinoniem:
• aansluiting
• hegting
• naat
• verbinding

Vertaling:
Engels: joint, connection
Nederlands: aansluiting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerspieëling
Volgende onderwerp: verliefdheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:24:04 MGT 2024