Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verafsku
verafsku [boodskap #140958] Vr, 27 Januarie 2023 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verafsku
Afbreking: ver•af•sku
Samestelling: ver- + afsku


Werkwoord: verafsku
Verlede tyd: het verafsku

Betekenis:
• Om niks van iets of iemand te hou nie; 'n afsku/weersin daarin te hê.

Gebruik:
Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. [Romeine 12:9]

Sinoniem:
• haat
• minag
• verag
• verfoei
• verpes
• walg

Afgelei:
• verafskuwing

Vertaling:
Engels: to detest, abhor, loathe, revile
Nederlands: verafschuwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: openlik
Volgende onderwerp: snelskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:53:19 MGT 2024