Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polities
polities [boodskap #140833] So, 15 Januarie 2023 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polities
Afbreking: po•li•ties


Byvoeglike naamwoord: polities
Attributief: politiese

Betekenis:
• Wat die politiek betref.

Gebruik:
• Terreur is 'n politiese strategie wat angs onder die bevolking saai om 'n politiese doel te bereik.

Sinoniem:
• diplomaties
• staatkundig

Afgelei:
• geopolities
• kosmopolities

Vertaling:
Engels: political
Nederlands: politiek


Bywoord: polities

Betekenis:
• Betreffende die politiek.

Gebruik:
• Soms is dit polities beter om toe te gee.

Vertaling:
Engels: political
Nederlands: politiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dinastie
Volgende onderwerp: skoorsoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:40:11 MGT 2024