Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bediener
bediener [boodskap #140827] Sa, 14 Januarie 2023 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bediener
Afbreking: be•die•ner
Samestelling: bedien + -er


Selfstandige naamwoord: bediener
Meervoud: bedieners
Verkleinwoord: bedienertjie
Meervoud van verkleining: bedienertjies

Betekenis:
• 'n Operateur wat 'n toestel bedryf.
• (rekenaars) 'n Rekenaar of program wat 'n bepaalde diens lewer.

Gebruik:
• Die hyskraan se bediener is op 'n teebreek.
• Die bediener word oorgelaai.

Hiponiem:
• e-posbeniener
• hyskraanbediener
• instaanbediener
• masjienbediener
• naambediener
• nuusbediener
• seinbediener
• webbediener

Afgelei:
• bedienernaam
• kliënt-bediener

Vertaling:
Engels: operator; server
Nederlands: bediener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouerloos
Volgende onderwerp: hooghartigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:47:30 MGT 2024