Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duiwelbesweerder
duiwelbesweerder [boodskap #140817] Do, 12 Januarie 2023 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duiwelbesweerder
Afbreking: dui•wel•be•sweer•der
Samestelling: duiwel + besweerder


Selfstandige naamwoord: duiwelbesweerder
Meervoud: duiwelbesweerders

Betekenis:
• Persoon wat mense van duiwels verlos.

Gebruik:
• In die ou tyd is gedink dat epilepsie deur duiwels veroorsaak is, en is 'n duiwelbesweerder dikwels ontbied om die persoon te "genees".

Sinoniem:
• duiwelbanner
• duiweluitdrywer
• eksorsis

Verwant:
• duiwelbesetene
• duiwelbeswering

Vertaling:
Engels: exorcist
Nederlands: duivelbezweerder, duiveluitbanner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoelsloot
Volgende onderwerp: totaliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:02:29 MGT 2024