Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langbroek
langbroek [boodskap #140812] Ma, 09 Januarie 2023 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Langbroek.
'n Langbroek.
langbroek
Afbreking: lang•broek
Samestelling: lang + broek


Selfstandige naamwoord: langbroek
Meervoud: langbroeke
Verkleinwoord: langbroekie
Meervoud van verkleining: langbroekies

Betekenis:
• 'n Broek met lang pype wat tot op die enkels strek.

Gebruik:
• Die langbroek moet korter gemaak word.

Antoniem:
• kortbroek

Vertaling:
Engels: trousers, long pants
Nederlands: pantalon, lange broek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uittrek
Volgende onderwerp: buigsaamheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:41:58 MGT 2024