Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blokraaisel
blokraaisel [boodskap #140803] Ma, 09 Januarie 2023 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blokraaisel.
'n Blokraaisel.
blokraaisel
Afbreking: blok•raai•sel
Samestelling: blok + raaisel


Selfstandige naamwoord: blokraaisel
Meervoud: blokraaisels
Verkleinwoord: blokraaiseltjie
Meervoud van verkleining: blokraaiseltjies

Betekenis:
• Speletjie waar woorde na aanleiding van die leidrade wat gegee word in blokkies invul word.

Gebruik:
Blokraaisels is 'n gewilde tydverdryf en kom algemeen in koerante en tydskrifte voor.

Wisselvorm:
• blokkiesraaisel

Afgelei:
• blokraaiselboek
• fotoblokraaisel

Vertaling:
Engels: crossword, crossword puzzle
Nederlands: kruiswoordraadsel, kruiswoordpuzzel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knoophakie
Volgende onderwerp: doringagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:07:36 MGT 2024