Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongesproke
ongesproke [boodskap #140799] Sa, 07 Januarie 2023 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongesproke
Afbreking: on•ge•spro•ke
Samestelling: on- + gesproke


Byvoeglike naamwoord: ongesproke
Attributief: ongesproke

Betekenis:
• Wat nie mondelings uitgespreek of meegedeel word nie.

Gebruik:
• Daar is dinge wat liefs ongesproke moet bly.

Antoniem:
• gesproke

Vertaling:
Engels: unspoken
Nederlands: onuitgesproken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: farmasie
Volgende onderwerp: farmaseuties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:53:39 MGT 2024