Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » farmasie
farmasie [boodskap #140798] Sa, 07 Januarie 2023 12:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
farmasie
Afbreking: far•ma•sie
Uitspraak: /fɑrmɑˈsi/, /fɑrməˈsi/


Selfstandige naamwoord: farmasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die kennis van geneesmiddels en die bereiding daarvan.

Gebruik:
• Dit neem 4 jaar om 'n graad in farmasie te verwerf.

Sinoniem:
• apteekwese
• aptekerswese
• artsenybereiding
• artsenybereikunde

Afgelei:
• farmasiepraktyk

Verwant:
• farmaseuties
• farmaseutika

Vertaling:
Engels: pharmaceutics, pharmacy
Nederlands: farmacie, farmaceutica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: farmaseut
Volgende onderwerp: ongesproke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:11:14 MGT 2024