Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leesglas
leesglas [boodskap #140790] Vr, 06 Januarie 2023 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leesglas
Afbreking: lees•glas
Samestelling: lees + glas


Selfstandige naamwoord: leesglas
Meervoud: leesglase
Verkleinwoord: leesglasie
Meervoud van verkleining: leesglasies

Betekenis:
• Glas waarmee gelees word, tipies 'n vergrootglas om klein letters te vergroot.

Gebruik:
• Ag my kind, gaan haal vir oupa die leesglas sodat ek die koerant kan lees.

Sinoniem:
• loep
• vergrootglas

Vertaling:
Engels: reading glass
Nederlands: leesglas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spelleiding
Volgende onderwerp: skildwag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:41:04 MGT 2024