Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spelleiding
spelleiding [boodskap #140789] Vr, 06 Januarie 2023 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spelleiding
Afbreking: spel•lei•ding
Samestelling: spel + leiding


Selfstandige naamwoord: spelleiding
Meervoud:

Betekenis:
• Die leiding wat deur die regisseur verskaf word.

Gebruik:
• Die toneelstuk is onder spelleiding van Anna Neethling-Pohl opgevoer.

Sinoniem:
• afrigting
• dressering
• regie

Vertaling:
Engels: direction
Nederlands: spelleiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huiwer
Volgende onderwerp: leesglas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:03:23 MGT 2024