Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klaret
klaret [boodskap #140784] Wo, 04 Januarie 2023 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klaret
Afbreking: kla•ret


Selfstandige naamwoord: klaret
Meervoud: klarette

Betekenis:
• 'n Droë, rooi tafelwyn, of die diep persrooi kleur van die wyn.

Gebruik:
Klaret word hoofsaaklik in Frankryk se Bordeaux-streek verbou.

Sinoniem:
• bordeauxwyn

Vertaling:
Engels: claret
Nederlands: bordeauxwijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skedelmus
Volgende onderwerp: glasiologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:40:37 MGT 2024