Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leërskare
leërskare [boodskap #140779] Ma, 02 Januarie 2023 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leërskare
Afbreking: le•ër•ska•re
Samestelling: leër + skare


Selfstandige naamwoord: leërskaar
Meervoud: leërskare

Betekenis:
• 'n Groot militêre mag, of figuurlik, 'n groot menigte.

Gebruik:
• Loof die Here, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen! [Psalms 103:21]

Sinoniem:
• leërmag
• massa
• menigte
• oorlogsmag
• strydmag

Vertaling:
Engels: large armies
Nederlands: legerscharen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herverkiesing
Volgende onderwerp: werkkaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:05:04 MGT 2024