Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alchemie
alchemie [boodskap #140777] Ma, 02 Januarie 2023 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alchemie
Afbreking: al•che•mie


Selfstandige naamwoord: alchemie
Meervoud:

Betekenis:
• Die antieke soeke na 'n metode om onedele metale in edelmetale te verander.

Gebruik:
• Die belofte van onbeperkte rykdom het die mensdom se nuuskierigheid in alchemie geprikkel.

Sinoniem:
• goudmakery
• transmutasie

Afgelei:
• alchemis
• alchemisties

Vertaling:
Engels: alchemy
Nederlands: alchemie, alchimie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alchemis
Volgende onderwerp: herverkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:51:48 MGT 2024