Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alchemis
alchemis [boodskap #140776] Ma, 02 Januarie 2023 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alchemis
Afbreking: al•che•mis


Selfstandige naamwoord: alchemis
Meervoud: alchemiste

Betekenis:
• 'n Persoon wat alchemie (primitiewe skeikunde) beoefen.

Gebruik:
• Die alchemis probeer om goud in sy laboratorium te maak.

Sinoniem:
• goudmaker

Afgelei:
• alchemie
• alchemisties

Vertaling:
Engels: alchemist
Nederlands: alchemist, alchimist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soepeer
Volgende onderwerp: alchemie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:52:00 MGT 2024