Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jis
jis [boodskap #140774] So, 01 Januarie 2023 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jis
Afbreking: jis


Selfstandige naamwoord: jis
Meervoud: jisse

Betekenis:
• (informeel) Boude, sitvlak, agterent.

Gebruik:
• Ek het op my jis geval.
• Iemand moet hom agter sy jis skop.

Vertaling:
Engels: ass, bottom, buttocks
Nederlands: zitvlak


Tussenwerpsel: jis

Betekenis:
• (informeel) Uitroep van verbasing.

Gebruik:
Jis, pêl, waar is jy?

Sinoniem:
• genade
• griet
• hemel
• jinne
• jirre
• jissie
• jislaaik
• jitte
• mensig

Vertaling:
Engels: jeeze!
Nederlands: jeetje!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: edeles
Volgende onderwerp: soepeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:06:23 MGT 2024