Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Rwanda
Rwanda [boodskap #140767] So, 01 Januarie 2023 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Rwanda.
Kaart van Rwanda.
Vlag van Rwanda.
Vlag van Rwanda.
Rwanda
Afbreking: Rwan•da


Pleknaam: Rwanda

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal- en Oos-Afrika net suid van die ewenaar, amptelik die Republiek Rwanda.

Gebruik:
Rwanda is bekend vir die etniese konflikte tussen die Tutsi-minderheid en die Hutu.

Verwant:
• Rwandees
• Rwandese

Vertaling:
Engels: Rwanda
Nederlands: Rwanda

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Zimbabwe
Volgende onderwerp: Mali
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:51:21 MGT 2024