Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Zimbabwe
Zimbabwe [boodskap #140766] So, 01 Januarie 2023 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Zimbabwe.
Kaart van Zimbabwe.
Vlag van Zimbabwe.
Vlag van Zimbabwe.
Zimbabwe
Afbreking: Zim•bab•we


Pleknaam: Zimbabwe

Betekenis:
• 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Republiek van Zimbabwe.

Gebruik:
Zimbabwe word begrens deur Zambië, Mosambiek, Suid-Afrika en Botswana.

Verwant:
• Rhodesië (histories)
• Zimbabwies
• Zimbabwiër

Afkorting:
• Zim.

Vertaling:
Engels: Zimbabwe
Nederlands: Zimbabwe

Nota:
• Van Shona "dzimba-dze-mabwe", huis van klip.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skandeerder
Volgende onderwerp: Rwanda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:06:25 MGT 2024