Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aardmetaal
aardmetaal [boodskap #140764] Vr, 30 Desember 2022 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aardmetaal
Afbreking: aard•me•taal
Samestelling: aard + metaal


Selfstandige naamwoord: aardmetaal
Meervoud: aardmetale

Betekenis:
• 'n Metaal wat natuurlik as 'n oksiede in die aardkors voorkom.

Gebruik:
• Yttrium is 'n seldsame aardmetaal.

Hiponiem:
• erbium
• serium
• tulium

Afgelei:
• alkali-aardmetaal

Vertaling:
Engels: earth metal
Nederlands: aardmetaal

Nota:
• "Aarde" is 'n verouderde term vir 'n oksied.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: instituut
Volgende onderwerp: skandeerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:05:17 MGT 2024