Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Moldawiër
Moldawiër [boodskap #140750] Di, 27 Desember 2022 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Moldawiër
Afbreking: Mol•da•wi•ër
Samestelling: Moldawië + -er


Selfstandige naamwoord: Moldawiër
Meervoud: Moldawiër
Verkleinwoord: Moldawiërtjie
Meervoud van verkleining: Moldawiërtjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Moldawië, 'n land in Suidoos-Europa.

Gebruik:
• 'n Moldawiër het die prys gewen.

Wisselvorm:
• Moldowiër

Verwant:
• Moldawië
• Moldawies

Vertaling:
Engels: Moldovan
Nederlands: Moldaviër

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kaïro
Volgende onderwerp: besproei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:52:18 MGT 2024