Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kaïro
Kaïro [boodskap #140749] Di, 27 Desember 2022 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaïro
Afbreking: Ka•ï•ro


Pleknaam: Kaïro

Betekenis:
• Die hoofstad van Egipte.

Gebruik:
Kaïro lê aan die oostelike oewer van die Nyl in die noorde van Egipte.

Vertaling:
Engels: Cairo
Nederlands: Caïro

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Moldawië
Volgende onderwerp: Moldawiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:45:50 MGT 2024