Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Moldawië
Moldawië [boodskap #140748] Di, 27 Desember 2022 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Moldawië.
Kaart van Moldawië.
Moldawië
Afbreking: Mol•da•wi•ë


Pleknaam: Moldawië

Betekenis:
• 'n Land in Suidoos-Europa tussen Roemenië en Oekraïne, amptelike die Republiek Moldowa.

Gebruik:
Moldawië se hoofstad is Chișinău.

Wisselvorm:
• Moldowa

Afgelei:
• Moldawies (Moldowies)
• Moldawiër (Moldowiër)

Vertaling:
Engels: Moldova
Nederlands: Moldavië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sotlik
Volgende onderwerp: Kaïro
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:44:33 MGT 2024