Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Slowenië
Slowenië [boodskap #140741] Ma, 26 Desember 2022 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Slowenië.
Kaart van Slowenië.
Vlag van Slowenië.
Vlag van Slowenië.
Slowenië
Afbreking: Slo•we•ni•ë


Pleknaam: Slowenië

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal-Europa, amptelik die Republiek Slowenië.

Gebruik:
Slowenië se hoofstad en grootste stad is Ljubljana.

Verwant:
• Sloween
• Sloweens

Vertaling:
Engels: Slovenia
Nederlands: Slovenië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Tsjeggië
Volgende onderwerp: Sloween
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:44:35 MGT 2024