Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Noorweër
Noorweër [boodskap #140738] Ma, 26 Desember 2022 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noorweër
Afbreking: Noor•we•ër
Samestelling: Noorweë + er


Selfstandige naamwoord: Noorweër
Meervoud: Noorweërs
Verkleinwoord: Noorweërtjie
Meervoud van verkleining: Noorweërtjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Noorweë, 'n land in Noord-Europa.

Gebruik:
• 'n Noorweër het die prys gewen.

Sinoniem:
• Noor

Verwant:
• Noorweë
• Noorweegs

Vertaling:
Engels: Norwegian
Nederlands: Noor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sweed
Volgende onderwerp: Tsjeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:11:18 MGT 2024