Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sweeds
Sweeds [boodskap #140736] Ma, 26 Desember 2022 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sweeds
Afbreking: Sweeds
Uitspraak: /sviə̯ts/, /sʋiə̯ts/


Selfstandige naamwoord: Sweeds
Meervoud:

Betekenis:
• Die amptelike taal van Swede en een van die amptelike tale Finland.

Gebruik:
Sweeds is 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 9 miljoen sprekers.

Vertaling:
Engels: Swedish
Nederlands: Zweeds


Byvoeglike naamwoord: Sweeds
Attributief: Sweedse

Betekenis:
• Met betrekking tot die land Swede, of sy mense, die Swede.

Gebruik:
• Ek hou van Sweedse sjokolade.

Verwant:
• Swede
• Sweed

Vertaling:
Engels: Swedish
Nederlands: Zweeds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Letland
Volgende onderwerp: Sweed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:53:57 MGT 2024