Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Monegask
Monegask [boodskap #140730] So, 25 Desember 2022 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Monegask
Afbreking: Mo•ne•gask


Selfstandige naamwoord: Monegask
Meervoud: Monegaske

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Monaco, 'n land in Europa.

Gebruik:
• 'n Monegask het die prys gewen.

Verwant:
• Monaco
• Monegaskies

Vertaling:
Engels: Monégasque, Monacan
Nederlands: Monegask

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Monaco
Volgende onderwerp: Fin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:52:22 MGT 2024