Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lushof
lushof [boodskap #140723] So, 25 Desember 2022 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lushof
Afbreking: lus•hof
Samestelling: lus + hof


Selfstandige naamwoord: lushof
Meervoud: lushowe
Verkleinwoord: lushoffie
Meervoud van verkleining: lushoffies

Betekenis:
• 'n Mooi tuin of park waarin 'n mens tyd wil spandeer.

Gebruik:
• Met al die waterbeperkings is dit moeilik om 'n tuin in 'n lushof te omskep.

Sinoniem:
• eden
• geluksoord
• paradys
• plesiertuin

Vertaling:
Engels: pleasure-garden, pleasure-ground
Nederlands: lusthof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kenia
Volgende onderwerp: Kroasië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:45:22 MGT 2024