Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Keniaan
Keniaan [boodskap #140721] Sa, 24 Desember 2022 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Keniaan
Afbreking: Ke•ni•aan
Samestelling: Kenia + -aan


Selfstandige naamwoord: Keniaan
Meervoud: Keniane
Verkleinwoord: Keniaantjie
Meervoud van verkleining: Keniaantjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Kenia, 'n land in Oos-Afrika.

Gebruik:
• 'n Keniaan het in die aanval gesterf.

Verwant:
• Kenia
• Keniaans

Vertaling:
Engels: Kenyan
Nederlands: Keniaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Gambiër
Volgende onderwerp: Kenia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:01:47 MGT 2024