Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Gambië
Gambië [boodskap #140719] Sa, 24 Desember 2022 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Gambië.
Kaart van Gambië.
Vlag van Gambië.
Vlag van Gambië.
Gambië
Afbreking: Gam•bi•ë


Pleknaam: Gambië

Betekenis:
• 'n Land in Wes-Afrika, amptelik die Republiek Gambië.

Gebruik:
• Behalwe vir die monding van die Gambiërivier, word Gambië heeltemal Senegal omring.

Verwant:
• Gambiër
• Gambies

Vertaling:
Engels: The Gambia
Nederlands: Gambia

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Senegal
Volgende onderwerp: Gambiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:01:20 MGT 2024