Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Senegalees
Senegalees [boodskap #140717] Sa, 24 Desember 2022 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Senegalees
Afbreking: Se•ne•ga•lees


Selfstandige naamwoord: Senegalees
Meervoud: Senegalese

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Senegal, 'n land in Wes-Afrika.

Gebruik:
• 'n Senegalees het in die aanval gesterf.

Vertaling:
Engels: Senegalese
Nederlands: Senegalees


Byvoeglike naamwoord: Senegalees
Attributief: Senegalese

Betekenis:
• Wat op Senegal betrekking het.

Gebruik:
• Die Kaap Verde-eilandgroep lê ongeveer 560 km wes van die Senegalese kus.

Vertaling:
Engels: Senegalese
Nederlands: Senegalees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Swazilander
Volgende onderwerp: Senegal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:05:33 MGT 2024