Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Malawiër
Malawiër [boodskap #140701] Vr, 23 Desember 2022 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Malawiër
Afbreking: Ma•la•wi•ër
Samestelling: Malawi + -er


Selfstandige naamwoord: Malawiër
Meervoud: Malawiërs
Verkleinwoord: Malawiërtjie
Meervoud van verkleining: Malawiërtjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Malawi, 'n land in Afrika, voorheen bekend as Njassaland.

Gebruik:
• 'n Malawiër het in die aanval gesterf.

Verwant:
• Malawi
• Malawies

Vertaling:
Engels: Malawian
Nederlands: Malawiër

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Zambië
Volgende onderwerp: Malawi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:36:35 MGT 2024