Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mosambieker
Mosambieker [boodskap #140696] Vr, 23 Desember 2022 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mosambieker
Afbreking: Mo•sam•bie•ker
Samestelling: Mosambiek + -er


Selfstandige naamwoord: Mosambieker
Meervoud: Mosambiekers
Verkleinwoord: Mosambiekertjie
Meervoud van verkleining: Mosambiekertjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Mosambiek, 'n land in die suidooste van Afrika.

Gebruik:
• 'n Mosambieker het in die aanval gesterf.

Verwant:
• Mosambiek
• Mosambieks

Vertaling:
Engels: Mozambican
Nederlands: Mozambikaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Namibiër
Volgende onderwerp: Tanzaniër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:47:04 MGT 2024