Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Ier
Ier [boodskap #140694] Vr, 23 Desember 2022 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ier
Afbreking: Ier
Uitspraak: iːr


Selfstandige naamwoord: Ier
Meervoud: Iere
Verkleinwoord: Iertjie
Meervoud van verkleining: Iertjies

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van Ierland, een van die Britse Eilande.

Gebruik:
• Sy het met 'n Ier getou.

Verwant:
• Ierland
• Iers

Vertaling:
Engels: Irishman
Nederlands: Ier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebeurtenis
Volgende onderwerp: Namibiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:12:57 MGT 2024