Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » springgety
springgety [boodskap #140688] Vr, 23 Desember 2022 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
springgety
Afbreking: spring•ge•ty
Samestelling: spring + gety


Selfstandige naamwoord: springgety
Meervoud: springgetye

Betekenis:
• Tyd waartydens die see se vlak baie hoog styg; wanneer die verskil tussen hoog- en laagwater groot is.

Gebruik:
Springgety kom min of meer elke 15 dae voor, net ná nuwemaan en volmaan.

Sinoniem:
• springty
• springvloed

Antoniem:
• dooie gety

Vertaling:
Engels: spring tide of the sea
Nederlands: springtij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hawestad
Volgende onderwerp: parmantigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:46:00 MGT 2024