Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karbied
karbied [boodskap #140686] Vr, 23 Desember 2022 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karbied
Afbreking: kar•bied


Selfstandige naamwoord: karbied, karbide
Meervoud: karbiede, karbides

Betekenis:
• Die verbinding van koolstof met 'n metaal.

Gebruik:
• 'n Karbied van kalsium vorm 'n brandbare gas as dit met water in aanraking kom, terwyl 'n karbied van titanium gebruik word om boorpunte hard te maak.

Wisselvorm:
• karbide

Hiponiem:
• aluminiumkarbied
• kalsiumkarbied
• ysterkarbied
• wolframkarbied

Afgelei:
• karbiedgas
• karbiedlamp
• karbiedlantern

Vertaling:
Engels: carbide
Nederlands: carbide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: massaal
Volgende onderwerp: hawestad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:42:13 MGT 2024