Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proewer
proewer [boodskap #140682] Do, 22 Desember 2022 16:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proewer
Afbreking: proe•wer
Samestelling: proe + -er


Selfstandige naamwoord: proewer
Meervoud: proewers
Verkleinwoord: proewertjie
Meervoud van verkleining: proewertjies

Betekenis:
• Iemand wat proe om die smaak te bepaal.

Gebruik:
• Die proewer ruik eers aan die wyn voordat hy 'n slukkie in sy mond rol.

Wisselvorm:
• proeër

Sinoniem:
• toetser

Afgelei:
• fynproewer
• teeproewer
• wynproewer

Vertaling:
Engels: taster
Nederlands: proewer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afbetaal
Volgende onderwerp: toetrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:48:07 MGT 2024