Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dissiplineer
dissiplineer [boodskap #140667] Ma, 19 Desember 2022 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dissiplineer
Afbreking: dis•si•pli•neer


Werkwoord: dissiplineer
Verlede tyd: het gedissiplineer

Betekenis:
• Om dissipline toe te pas; seker maak dat daar by die reëls en regulasie gehou word.

Gebruik:
• Ouers moet hulle kinders in liefde dissiplineer.

Sinoniem:
• bestraf
• bedwing
• kasty
• onderwerp
• reguleer
• straf
• tug
• tugtig

Vertaling:
Engels: to discipline, punish, sanction
Nederlands: disciplineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prosesseer
Volgende onderwerp: slaaiblaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 00:56:34 MGT 2024