Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sigaar
sigaar [boodskap #140661] Sa, 17 Desember 2022 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sigaar.
'n Sigaar.
sigaar
Afbreking: si•gaar


Selfstandige naamwoord: sigaar
Meervoud: sigare
Verkleinwoord: sigaartjie
Meervoud van verkleining: sigaartjies

Betekenis:
• 'n Rol tabak wat met 'n dekblaar oortrek is, reg om gerook te word.

Gebruik:
• Dit neem langer om 'n sigaar as 'n sigaret te rook en sigare is ook minder skadelik vir die longe.

Hiponiem:
• havana
• havanasigaar
• manilla
• manillasigaar
• seroet
• seroetsigaar

Hiperoniem:
• rookgoed

Afgelei:
• sigaaras
• sigaardoos
• sigaarfabriek
• sigaarhandel
• sigaarhandelaar
• sigaarkissie
• sigaarkoker
• sigaarroker
• sigaarrook
• sigaarskêrtjie
• sigaarstompie
• sigaarvormig
• sigaarwinkel

Verwant:
• pyp
• sigaret
• zol

Vertaling:
Engels: cigar
Nederlands: sigaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diskonteer
Volgende onderwerp: preserveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:08:47 MGT 2024